SchoolsCollection_EM

home   contents

MORGENZON LANDBOU AKADEMIE

DIE BULT, MORGENZON GRADE R 12 Die Afrikaanse skool bied meer...
Bou vir jou `n blink toekoms in `n landelike omgewing uit talle studierigtings, naamlik: Akademies, Tegnies, Landbou en Gasvryheidstudies.
Morgenzon Landbou Akademie is `n suiwer Akademiese skool met onderrig vanaf Gr. R Gr. 12. Ons bied gehalte Akademie en het reeds die afgelope twee jaar `n 100% slaagsyfer in Matriek. Een van die redes vir ons matriekuitslae is dat ons ekstra klasse in alle vakke vir ons kinders aanb